Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Willem Poprok - Derick van der Walt

Willem Poprok - Derick van der Walt

Regular price R 45.00
Regular price Sale price R 45.00
Sale Sold out
Tax included.

Willem Poprok is die humoristiese vertelling van 'n seun wat sy stem in 'n groot gesin, en sy voete in 'n deurmekaar w reld moet vind. Dis 'n boek sonder "issues" en sedepreke: Net 'n lekker storie oor 'n seun wat groot word.

Goodreads: 3.77

View full details