Mel se Boekrak
Vrae en feite vir nuuskierige agies #2
Vrae en feite vir nuuskierige agies #2
Regular price
R 60.00
Regular price
Sale price
R 60.00
Unit price
/
per
Is jy ’n nuuskierige agie wat wil weet of dinosourusse ooit gekloon sal word? Het jy al gewonder hoekom kruisies soene simboliseer? Of waarom mans vandag nog dasse dra? Die legendariese opvoedkundige Riette Hugo het vir RSG antwoorde op dié vrae, en nog vele meer, saamgestel. Vrae en feite vir nuuskierige agies #2 is propvol inligting, riglyne en wenke vir kinders van alle ouderdomme