Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Vlerkdans - Barrie Hough

Vlerkdans - Barrie Hough

Regular price R 35.00
Regular price Sale price R 35.00
Sale Sold out
Tax included.

So reg in vandag se tienertaal vertel die bekroonde Barrie Hough die verhaal van Wolfie, die sensitiewe standerd nege-seun wat vir hom ’n oorbel laat insit sodat hy soos ’n regte kunstenaar kan voel. Hy ontmoet vir Anton met die mooi lyf, ’n skitterende balletdanser. Maar dan word Anton siek. Die diagnose is vigs.

Goodreads: 3.74

View full details