Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Verkleurmannetjie - François Bloemhof

Verkleurmannetjie - François Bloemhof

Regular price R 65.00
Regular price Sale price R 65.00
Sale Sold out
Tax included.

Goodreads 4.1

Dirk du Toit is iemand soos wie hy graag wil wees

Toe Marco sy biologiese pa ontmoet, is dit die antwoord op baie vrae. Die regte antwoord, want Dirk du Toit is iemand soos wie hy graag wil wees.

Die eintlike vrae kom egter nog. Wat nou van die mense wat Marco in die stad agtergelaat het? Wat is sy halfbroer se probleem? En Dirk se vrou s’n? Word hy agtervolg? Alles is reg aan Dirk, maar soveel is verkeerd óm hom …

Soos die titel belowe, is Verkleurmannetjie nie net een soort storie nie. Hier is meer ratverwisselings en onthullings as in ’n hele TV-reeks, deur ’n skrywer wat weet hoe ’n tiener se kop werk – en hou van hoe dit werk!

View full details