Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Gelyke kans - Santie van der Merwe

Gelyke kans - Santie van der Merwe

Regular price R 70.00
Regular price Sale price R 70.00
Sale Sold out
Tax included.

Goodreads 4.12

Jessica se kinders is uit die huis en sonder waarskuwing is egskeiding 'n werklikheid in die soort huwelik waarin niemand dit sou verwag nie, die minste van almal Jessica. En tot 'n mate haar man, want dit het net gebeur, volgens hom, hy het nie daarvoor gesoek nie. Haar man se kollega, ja: bitter jonk, bitter mooi en bitter haastig

View full details