Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Diva - Isa Konrad

Diva - Isa Konrad

Regular price R 80.00
Regular price Sale price R 80.00
Sale Sold out
Tax included.

Goodreads 4.26 

Deborah Deysel is ’n suksesvolle operasangeres in Zürich – oorspronklik van Suid-Afrika – met geraamtes in haar kas. Luitenant Janek Baptiste lei ’n spesiale Moordeenheid in die Zürich Misdaadpolisie. ’n Bekende dirigent met wie Deborah ’n verhouding gehad het, word vermoor. Dié moord, ’n geheime opname van ’n operaaria en ’n skande bring Deborah en Janek se wêrelde in botsing met mekaar. Terwyl hulle die leidrade opvolg, besef nie een van hulle dat hulle op pad is om die ontdekking van ’n leeftyd te maak nie.

View full details