Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Die rooikop, die leeu en die handgranaat - Annelie Ferreira

Die rooikop, die leeu en die handgranaat - Annelie Ferreira

Regular price R 60.00
Regular price Sale price R 60.00
Sale Sold out
Tax included.

Goodreads 3.93

Die afgelope tyd voel dit vir Adele asof ’n groot hand haar wêreld gevat en dit geskud het. Sedert die begin van die jaar vaar sy skielik vrot in kuns. By die huis voel dit asof dinge ook skielik verander. En dan kom sy een middag van die skool af en sien ’n leeu in hulle tuin ..

View full details