Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Mens of Monster: Die psige van 'n misdadiger - Carla van der Spuy

Mens of Monster: Die psige van 'n misdadiger - Carla van der Spuy

Regular price R 80.00
Regular price Sale price R 80.00
Sale Sold out
Tax included.

Goodreads 3.67

Waarom moor, kaap en verkrag sommige mense en hoekom doen hulle dit soms herhaaldelik? Geweldsmisdaad is iets wat mense terselfdertyd verafsku en fassineer. Wat kan so verskriklik skeef loop 'n mens 'n monster word? Wat maak van 'n mens 'n monster en skuil hierdie monster in almal van ons?

In Mens of monster word die misdadiger vanuit die invalshoeke van verskeie kenners bekyk: sielkundiges en kriminoloë, gevangenes en hul geliefdes, asook diegene wat die esoteriese aanhang en wie se menings as hoogs omstrede beskou kan word. In hierdie boek word gepoog om objektief wetenskaplike, sowel as pseudo-wetenskaplike teorië te oorweeg.

View full details