Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Fritz Deelman en die Skepe van Mars - Leon Rousseau (#3)

Fritz Deelman en die Skepe van Mars - Leon Rousseau (#3)

Regular price R 60.00
Regular price Sale price R 60.00
Sale Sold out
Tax included.

Goodreads 3.85

Duisende kilometer bokant die aarde skiet twee ruimteskepe die onbekende in. In een van die skepe sit drie manne strak en gespanne. Hulle bestemming is angswekkend: Mars, die geheimsinnige rooi planeet.

En van hulle hang die voortbestaan van alle volke van die aarde af. Want daar is intelligente lewe op Mars, lewende wesens wat reeds honderde jare die aardbewoners dophou, en wat algehele uitwissing van die aardbol beplan. Hierdie titaniese stryd tussen kosmiese liggame sou wêreldoorloë na burgeroorloë laat lyk ... Die bekende luitenant Fritz Deelman moet hierdie keer die stryd voer teen waansinnige magte van die ruimte

View full details