Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Klara - Mariël Le Roux

Klara - Mariël Le Roux

Regular price R 90.00
Regular price Sale price R 90.00
Sale Sold out
Tax included.

Goodreads 4.07

Dis waar dit geëindig het, toe die trekker se wiel Klara se pa papgedruk het. Toe hulle na haar pa se dood van Boplaas moes weg en in die Witlokasie gaan woon, toe was alles verby. Boplaas het hulle afgeskud. 

Of so het Klara gedink ...

View full details