Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Liedjies uit 'n Towerfluit - Izak De Villiers

Liedjies uit 'n Towerfluit - Izak De Villiers

Regular price R 60.00
Regular price Sale price R 60.00
Sale Sold out
Tax included.

Liedjies uit 'n towerfluit is 'n boek van feeste en vieringe. Dit is soos 'n feesoptog deur die gewone leefwêreld van elke mens, deur die strate van stede, tot by die stad van God.

Soos elke optog is dit vol humor, maar ook erns. Speels, maar ook spitsvondig. Die aanslag is lig, maar die boodskap slaan soms soos 'n voorhamer.

Hierdie essays het as SARIE-agterblaaie verskyn - 'n gewilde rubriek wat Izak de Villiers vir baie jare hanteer het en hom besonder geliefd gemaak het by talle lesers.

View full details