Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Stem in die Wind - Francine Rivers (Merk van die Leeu #1)

Stem in die Wind - Francine Rivers (Merk van die Leeu #1)

Regular price R 70.00
Regular price Sale price R 70.00
Sale Sold out
Tax included.

Goodreads 4.56

In ’n eeue oue kultuur skrikwekkend eenders as die hedendaagse moderne Amerika, veg ’n jong slavin om die behoud van die mense en die man wat sy liefhet.

Verskeur deur haar liefde vir ’n aantreklike jong edelman probeer sy desperaat aan haar geloof in ’n lewende God vashou; ’n God wat sy glo hulle kan verlos van die verslawende mag van ’n dekadente Rome.

Hierdie meesterlike en opwindende roman uit die pen van die gewilde skrywer Francine Rivers is bestem om tot die hart te spreek van elkeen wat dit lees. Die boodskap is een van waarheid en hoop in ’n wêreld vol leuens en wanhoop

View full details