Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Die ongetemde hart & Jy is bekoorlik - John & Stasi Eldredge

Die ongetemde hart & Jy is bekoorlik - John & Stasi Eldredge

Regular price R 65.00
Regular price Sale price R 65.00
Sale Sold out
Tax included.

Goodreads 3.93

Daar kom ‘n tyd in elke man se lewe wanneer hy moet wegbreek, en die onbekende moet aandurf met net God aan sy sy.

Die enigste manier om werklik te weet wie jy is as ‘n man, om ‘n lewe te ontdek wat die moeite werd is om te leef, om ‘n vrou met oorgawe life te hê en nie die onsekerheid in jou hart aan jou kinders oordra nie, is om jou hart terug te kry.

Hiedie boek handel nie oor die sewe dinge wat jy moet doen om ‘n ‘gawe Christen’ te word nie. Dis ‘n oproepinstruksie om jou hart, jou passie en die ware aard wat God jou gegee het, terug te vind en vry te stel. Dit is ‘n uitnodiging om jou identiteit op te eis, onbekende streke te verken en jou lewe te leef soos die avontuur wat dt veronderstel is om te wees.Jy moet opsaal en koers kies na jou siel se onbekende hinterland, na die wilde, ongerepte streke van jou manwees en daar jou ontwykende prooi gaan soek.

 

Jy is bekoorlik! wys hoe OCOn vrou se hart herstel kan word om die vryheid, krag en skoonheid te beleef wat vir haar bestem is. Dit bring vroue terug na die drie kernbegeertes van hul hart."

View full details