Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

God was dáár... Benescke J van Rensburg

God was dáár... Benescke J van Rensburg

Regular price R 65.00
Regular price Sale price R 65.00
Sale Sold out
Tax included.

n Mens vra so maklik: Waar is God? Veral wanneer jy seer het, of bang of paniekerig voel ... En dikwels besef mense eers agterna: Maar God was regtig daar! GOD WAS DAAR ... is saamgestel deur bekende TV- en radio-persoonlikheid Benescke Janse van Rensburg. In hierdie inspirerende boek sal lesers hoendervleis kry wanneer hulle die meer as 80 verhale lees. Bekendes en ander mense in Suid-Afrika vertel van daardie aangrypende oomblikke wat hulle lewens verander het. GOD WAS DAAR ... vertel die geloofsverhale van bekende Suid-Afrikaners uit TV-, sang- en sportkringe insluitend Michael Mol, Andries Enslin, Juanita du Plessis, Sorina Erasmus, Retah McPherson, Retief Burger, Jannie du Plessis en Allister Coetzee. GOD WAS DAAR ... sal elke leser laat besef dat God juis daar is wanneer hulle Hom die nodigste het."

View full details