Mel se Boekrak
Die 15 wette van voortdurende groei - John C. Maxwell
Die 15 wette van voortdurende groei - John C. Maxwell
Regular price
R 35.00
Regular price
Sale price
R 35.00
Unit price
/
per
Goodreads 4.32
Is daar ware beginsels wat al op die proef gestel is en persoonlike groei sal verseker? John C. Maxwell, 'n baanbreker op die gebied van leierskap regoor die wereld, se die antwoord is 'ja'. Maxwell is passievol oor persoonlike ontwikkeling en in Die 15 wette van voortdurende groei deel hy vir die eerste keer al sy kennis van die afgelope vyf dekades oor die pad wat gestap moet word om jou volle potensiaal te bereik.