Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Die naamlose - Mariël le Roux

Die naamlose - Mariël le Roux

Regular price R 75.00
Regular price Sale price R 75.00
Sale Sold out
Tax included.

Haar pa se hand om die glas, dit onthou Carli beter as sy gesig. Tog is haar lewe op Grootvlei in haar geheue ingebrand: die donker plaashuis, kleintyd se spoke, Ouma Sarie, Lena en die katkoppie, wat sonder om 'n vinger te lig die mense wat sy nodig gehad het met hom saamgesleep het. Alleen by die rivier, net hulle twee saam, het Ma Bella stories vertel

View full details