Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Raaiselsee - Troula Goosen (Raaisel #3)

Raaiselsee - Troula Goosen (Raaisel #3)

Regular price R 55.00
Regular price Sale price R 55.00
Sale Sold out
Tax included.

Goodreads 4.25

Daniel weier om te glo wat almal sê: dat hy 'n skelm is, nes sy pa … Wanneer hy egter 'n meisie in 'n rolstoel op Simonstad se kaai raaksien en besluit om haar pêrelhangertjie te steel, beland hy onverwags op 'n skip wat hom wegvoer na Skulpiesbaai en die rykman Robert Stanford se plaas.

'n Spannende historiese jeugroman wat tegelykertyd fantasie- avontuur- en spookverhaal is

View full details