Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Raai raai Riepa: die Afrikaanse raaisel-boek- GH van Rooyen & SH Pellissier

Raai raai Riepa: die Afrikaanse raaisel-boek- GH van Rooyen & SH Pellissier

Regular price R 45.00
Regular price Sale price R 45.00
Sale Sold out
Tax included.

Raai raai riepa bevat ’n versameling van 2040 Afrikaanse raaisels wat enigiemand sal laat kopkrap. En as die antwoord jou bly ontwyk, word dit agter in die boek aangegee. Hierdie boek propvol pret bevat ook talle tongknopers of snelseertjies wat jou tong se ratsheid behoorlik sal toets, byvoorbeeld: My liewe neef Louw, my neus jeuk nou. Jeuk my liewe neef Louw se neus ook nou? Of: Raai, raai, riepa! Geel is my piepa, groen is my doedelsak waar my piepa aan hang. (Antwoord: ’n Wortel.) Jeuk jy ook nou om jou vernuf te toets?

View full details