Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Waarvoor is seerowers bang? - Jaco Jacobs

Waarvoor is seerowers bang? - Jaco Jacobs

Regular price R 45.00
Regular price Sale price R 45.00
Sale Sold out
Tax included.

Almal weet seerowers is vreesloos en dapper!

Hulle skrik nie vir woeste stroms nie.

Met nare seemonsters reken hulle sommer gou-gou af.

En nie eens piranhas en vlermuise kan hulle keer as hulle 'n skat soek nie.

Maar Sanmarie vind uit daar is EEN ding waarvoor selfs die dapperste seerowers baie bang is...

View full details