Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Uit twee wêrelde - Magdaleen Walters 2in1

Uit twee wêrelde - Magdaleen Walters 2in1

Regular price R 45.00
Regular price Sale price R 45.00
Sale Sold out
Tax included.

Hierdie is twee van Magdaleen Walters se gewildste romanses. In Liefde in n teekoppie spot Leon von Beneke genadeloos met Anja. Maar hy is haar tienerheld, haar tienerliefde. NOu lag hy vir haar en hy is haar niggie se verloofde. In Meisie uit die boendoe, weet Elspeth dat Nick Kleynhans haar nie gekies het as sy sekretaresse nie, maar sy weet sy moet vasbyt en nie in sy strikke trap nie

Goodreads 4

View full details