Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Tussen vriende - Derick van der Walt

Tussen vriende - Derick van der Walt

Regular price R 70.00
Regular price Sale price R 70.00
Sale Sold out
Tax included.

Goodreads 3.6

Will het 'n stukkie. En asof dit nie die vriendekring genoeg ontwrig dat Adriaan en Cassie daarvan weet nie, sing Cassie en Phoebe se seun skielik in 'n bedenklike nagklub, en Adriaan se Ingrid het weer borskanker. Die wel en wee van drie paartjies in hul 50's, komies, lewensgetrou en eg, kompleet met skoonma's, familieplase en Woolies-aandetes

View full details