Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Tornado tussen stiltes... - Barrie Burger

Tornado tussen stiltes... - Barrie Burger

Regular price R 40.00
Regular price Sale price R 40.00
Sale Sold out
Tax included.

Na die groot sukses van Barrie Burger se boek, Verder met Vrede, is daar nou sy nuwe boek, Tornado - die boek agter die rolprent, Tornado and the Kalahari Horse Whisperer. In Tornado vertel Barrie van die tog van 1 744 km wat hy te perd aangepak het - van die kruin van Tafelberg tot by die Voortrekkermonument in Pretoria - hy op Queen en Pierre op Tornado.


View full details