Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Suid-Afrika in die 20ste eeu: een honderd jaar in oënskou - Peter Joyce

Suid-Afrika in die 20ste eeu: een honderd jaar in oënskou - Peter Joyce

Regular price R 55.00
Regular price Sale price R 55.00
Sale Sold out
Tax included.

'n Gedenkprofiel van Suid-Afrika gedurende die laaste eeu van die vorige millennium. Suid-Afrika in die 20ste eeu dek elke dekade van 1900 tot 2000. Elke hoofstuk skop af met n oorsig van die dekade, met lyste van belangrike plaaslike sowel as internasionale gebeurtenisse. Die res van die hoofstuk beskryf die belangrikste nuusgebeure van die eeu, soos die opkoms en val van apartheid, groot rampe u natuurrampe sowel as mensgemaak u misdade wat die verbeelding aangegryp het en onvergeetlike sportgeleenthede. Neigings in die wêreld van die mode, kookkuns, dekor, musiek, dans en vervoer u motors, treine, skepe en vliegtuie u word gedek met hoogtepunte in kassies uitgelig. Hierdie titel vang waarlik die gees van die era vas met sy aangrypende teks en fassinerende fotos.

View full details