Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Stralerjakkers - Leon van Nierop

Stralerjakkers - Leon van Nierop

Regular price R 85.00
Regular price Sale price R 85.00
Sale Sold out
Tax included.

Stralerjakkers was 'n radioverhaal-fenomeen wat daagliks 'n halfmiljoen mense vasgevang gehou het, en 'n magdom navrae het Leon van Nierop laat besluit om dit tot roman te verwerk. Rykmanseun Tiaan Reyneke, pas vrygelaat ná twee onskuldige jaar agter tralies, neem sy intrek by sopkombuis-tannie Girly Lubbe se losieshuis in Newlands, Johannesburg. Daar tuimel ou familiegeheime en geraamtes uit die kas wanneer twee uiteenlopende wêrelde bots. 'n Verhaal propvol drama, hartstog en humor

Goodreads 4.08

View full details