Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Ster en die skugter vyf - Henriette Linde-Loubser

Ster en die skugter vyf - Henriette Linde-Loubser

Regular price R 50.00
Regular price Sale price R 50.00
Sale Sold out
Tax included.

Ster woon by haar broer en sy vrou op 'n plaas. Een aand word sy wakker van 'n gevroetel in haar kamer, en vind ’n erdvark by haar bed. Hy nooi haar om die wêreld saam met hom te gaan verken. So begin haar nagtelike soektogte na die erdvark, die oewerkonyn, Kaapse luiperd, ietermagog en wit leeu, die skaam diere.

Goodreads 4

View full details