Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Spoorloos - Riana Mouton

Spoorloos - Riana Mouton

Regular price R 70.00
Regular price Sale price R 70.00
Sale Sold out
Tax included.

Alex Cloete is kwaad vir die lewe. Hy het nie geld nie, nie rigting nie, en sy geliefde seun, Zander, woon by sy ma, Mercia, ver van hom af. Wanneer Mercia in baie verdagte omstandighede sterf en die kind wegraak, kry Alex lewe en rigting. Alex glo dis sy geheime lewe toe hy in die weermag was, wat hom inhaal en die rede is vir hierdie ontvoering. Of is dit? Want sy ma blyk ook ʼn paar geheime te hê wat vir hiervoor verantwoordelik kan wees ... 'n Naelbyter van internasionale standaard.

Goodreads 3.91

View full details