Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Spoor - Deon Meyer

Spoor - Deon Meyer

Regular price R 135.00
Regular price Sale price R 135.00
Sale Sold out
Tax included.

Op 'n verlate grondpad in Limpopo druk hulle twee kilogram se vlekvrye staal, die reuse Smith Wesson Model 500, teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: "Waar is dit?" Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie: hulle gaan betaal. Hulle gaan 'n spoor trap wat wyd sal loop.

Goodreads 3.9

View full details