Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Spieserye - Jan Spies

Spieserye - Jan Spies

Regular price R 70.00
Regular price Sale price R 70.00
Sale Sold out
Tax included.

Goodreads 4.57

Jan Spies het as storieverteller reeds legendaries geword. Daar is min in Afrikaans wat ‘n storie kan laat vonk soos hy: elke situasie skerp en vermaaklik, en meesal knaend snaaks.

In Spieserye is al sy bundels vertellings versamel: Pilatus tot molshoop, Poort deur die koue, Profeet met kondensmelk en Pille vir servette.

View full details