Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Soms wen jy, soms leer jy - John C. Maxwell

Soms wen jy, soms leer jy - John C. Maxwell

Regular price R 45.00
Regular price Sale price R 45.00
Sale Sold out
Tax included.

New York Times topverkoperskrywer, John C. Maxwell, is van mening dat die grootste lewenslesse uit verliese spruit. Enige terugslag, professioneel of persoonlik, kan in ’n stap in die regte rigting gewysig word indien jy oor die nodige gereedskap beskik om die verlies in ’n aanwins te omskep.
In Soms wen jy, soms leer jy val Maxwell terug op byna vyftig jaar se leierskap-ervaring. Hy bied ’n padkaart vir oorwinning deur om elf elemente waaruit die DNS van diegene wat suksesvol is in die aangesig van probleme, mislukking en verlies te ondersoek. Die elemente sluit
• Nederigheid - Die gees van leer
• Realiteit - Die oorsprong van leer
• Verantwoordelikheid - Die eerste stap van leer
• Verbetering - Die fokuspunt van leer
• Hoop - Die motivering van leer
• Onderrig - Die roete van leer
• Teëspoed - Die katalisator van leer
• Probleme - Die geleentheid van leer
• Slegte ervarings - Die perspektief van leer
• Verandering - Die prys van leer
• Volwassenheid - Die waarde van leer
Dit verg dissipline om die regte ding te doen wanneer iets skeefloop en soos wat John Maxwell dikwels ‘Ondervinding is nie die beste leermeester nie, hersiene ervaring is.

Goodreads 4.25

View full details