Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

So is dit nou: Nog stories van gister en vandag - Johan van Wyk

So is dit nou: Nog stories van gister en vandag - Johan van Wyk

Regular price R 60.00
Regular price Sale price R 60.00
Sale Sold out
Tax included.

Johan van Wyk se stories voer jou weg na 'n Suid-Afrika van ouds vol verbeeldingryke karakters met name soos Daantjie Doodlieg, Bont Schalk en Klein Willem Wolwedans. Van Wyk vertel ook van vandag se Suid-Afrika - 'n wereld ver verwyderd van die era van padkafees, Pepsi floats en koue skaapnek uit 'n saalsak. Sy verhale handel oor universele temas en bring nuwe insigte oor die lewe, die verlede en vandag se wereld.

Goodreads 3

View full details