Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Rocksusters - Christien Neser (Kondensmelk #4)

Rocksusters - Christien Neser (Kondensmelk #4)

Regular price R 45.00
Regular price Sale price R 45.00
Sale Sold out
Tax included.

Maak gereed vir nog ’n Elle-avontuur propvol raaisels, romanse en rock!

Elle kan nie wag vir die Musikanto-fees wat Oktober in Parys plaasvind nie. Selfs al is dit die Parys aan die Vaalrivier en nie die een aan die Seine nie.

Maar eers moet die orkes geld insamel om in ’n ordentlike hotel te gaan bly, eerder as op ’n aaklige kampeerterrein met grillerige badkamers. Selfs al beteken dit Elle en haar vriendinne moet leer koekies bak en dit by die seunskool probeer smous.

Goodreads 4.1

View full details