Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Reën oor die Serengeti - Connie Luyt

Reën oor die Serengeti - Connie Luyt

Regular price R 70.00
Regular price Sale price R 70.00
Sale Sold out
Tax included.

Connie Luyt se sewende, baie leesbare roman speel af in Duitsland en Oos-Afrika.

Gretchen Schmidt, 'n fotograaf wat in die Stasi-beheerde Oos-Berlyn groot geword en geleef het, dra swaar aan haar herinneringe. Na die val van die Berlynse muur besoek sy die Serengeti, waar haar Afrikaner-oupa eens gewoon het. Sy soek nie net raakpunte met haar verlede nie, maar wil ook kennis maak met die man wat indirek verantwoordelik was vir haar dogter se ellende.

Johan Barklin neem toeriste op safari en roem hom daarop dat hy baie mensekennis het, maar die woede oor sy pa se verraad rus soos 'n vloek op hom. Wanneer die vreemde Duitse vrou en Sam Berman en sy dogtertjie Emma by die toergroep aansluit, ervaar John geleidelik die maajabu - die goeie toorkrag wat die liefde bring.

Goodreads: 3.29

View full details