Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Praktiese Geologie: Raak handig met klippe en minerale! - Alix Wood

Praktiese Geologie: Raak handig met klippe en minerale! - Alix Wood

Regular price R 45.00
Regular price Sale price R 45.00
Sale Sold out
Tax included.

Hierdie volkleur boeke is vol interaktiewe pret en inligting. Kinders kan ekperimente doen en prakties te werk gaan met die boublokke van ons planeet.
Meet byvoorbeeld ’n klip se digtheid of maak ’n vorm-en-giet-fossiel en grawe dit dan op soos ’n kundige! Vryantwoordvrae moedig verdere denke en studie aan.

Die boeke gee lesers ’n briljante insig tot die wetenskap van geologie.

View full details