Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Pouoogmot - J.M. Gilfillan

Pouoogmot - J.M. Gilfillan

Regular price R 20.00
Regular price Sale price R 20.00
Sale Sold out
Tax included.

Soos in Oranje Meraai van Marlise Joubert het ons hier te make met ’n veelvlakkige teks — daar is selfs twee lettertipes om die wêreld van die skrywende karakter en die wêrelde van die karakters wat sy skep, uitmekaar te ken. In Pouoogmot word die veelvlakkigheid uitgestal as deel van die skeppende spel.

Goodreads 3.33

View full details