Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Pilatus tot Molshoop - Jan Spies (Vertellings 1)

Pilatus tot Molshoop - Jan Spies (Vertellings 1)

Regular price R 30.00
Regular price Sale price R 30.00
Sale Sold out
Tax included.

Jan Spies se Monitor-vertellings oor die radio het hom feitlik oornag tot in die verste buitehoeke van die land beroemd gemaak, daarom het hierdie eerste keuse van 25 geen bekendstelling nodig nie. Hulle lees net so vlot en natuurlik as wat hy hulle vertel het, sonder dat iéts van die humor of menslikheid verlore gaan.

View full details