Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Palazzo van die laaste dans - Rachelle Greeff

Palazzo van die laaste dans - Rachelle Greeff

Regular price R 60.00
Regular price Sale price R 60.00
Sale Sold out
Tax included.

Verlange, begeerte en verlies huiwer onder die oppervlak in hierdie vierde bundel kortverhale van Rachelle Greeff. Miems herroep die silhoeët van haar dansende man in 'n kamer vol spieëls; Kabous kyk teen wil en dank toe vanuit haar studeerkamer hoe terreur op die grasperk voor haar afspeel; en Pia onthou hoe Leo eendspore getrek het van haar woonstel se voordeur, af met die trap tot oorkant die straat. Palazzo van die laaste dans onderskryf weer eens Greeff se merkwaardige greep op kortkuns.

Goodreads: 3.86

View full details