Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Oor Bokdrolletjies en Rosyntjies - Jonathan Jansen

Oor Bokdrolletjies en Rosyntjies - Jonathan Jansen

Regular price R 35.00
Regular price Sale price R 35.00
Sale Sold out
Tax included.

Toe Jonathan Jansen 'n kind was, het sy ma eendag vir hom gese: "My kind, bokdrolletjies is nou eenmaal nie rosyntjies nie" - bedoelende dat mens nooit moet maak of nonsens betekenis het nie.
En inderdaad is hy nou landwyd bekend as iemand wat 'n ding se soos dit is. Hy is 'n strydvoerder vir gesonde verstand en gee nie om as hy in die proses op 'n paar tone trap nie. As mens hom vra hoekom sy kontroversiele rubrieke so gewild is, se hy " 'n Goeie artikel irriteer elke keer die helfte van jou lesers; die geheim is om elke keer 'n ander helfte te irriteer." Hierdie versameling van sy Afrikaanse rubrieke in Die Burger, Beeld en ander koerante weerspieel sy eiesoortige opinies oor die onderwys, ras en identiteit, sake van die dag, leierskap en selfs sport. Hy gee ons voortdurend pitkos vir die brein, wat maklik tot warm argumente lei.

Goodreads 4.34

View full details