Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Ontdek wie jy werklik is - Esté Geldenhuys

Ontdek wie jy werklik is - Esté Geldenhuys

Regular price R 40.00
Regular price Sale price R 40.00
Sale Sold out
Tax included.
Wat is identiteit en watter rol speel dit in jou lewe? Waarop bou jy jou identiteit? Is dit iets wat kan verander, groei en ontwikkel? Wat bepaal hoe jy oor jouself dink?

Dit wat jy oor jouself glo, bepaal jou lewe. Jou Hemelse Vader het ‘n plan vir jou lewe en Hy wil hê dat jy jou volle potensiaal bereik. As jy egter die verkeerde prentjie van jouself het, sal jy nooit by sy prentjie vir jou uitkom nie.

Ontdek:

• Waar jy moet soek na wie jy werklik is,
• Hoe jy struikelblokke tot ‘n akkurate prentjie van jouself kan oorkom en
• Hoe om vanuit jou ware identiteit te leef.


View full details