Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Om 'n man te koop - Dalene Matthee

Om 'n man te koop - Dalene Matthee

Regular price R 65.00
Regular price Sale price R 65.00
Sale Sold out
Tax included.

Die verhale is almal helder, die inhoud is vars – aan die ongewone kant. Hoewel dit meestal die liefde tot tema neem, is daar 'n ryke verskeidenheid.

Ons maak kennis met ouer enkellopers se halsstarrige en onvolmaakte verhoudings, maar sien ook hoe jonger geliefdes 'aangehelp' word deur 'n ouer vrou. Daar is die gebruiklike kat-en-muis-speletjies, intriges, driehoeksverhoudinge tussen mense van verskillende ouderdomme en temperamente. Dominerende mans se ongevoeligheid word aan die kaak gestel. En die eensaamheid van 'n enkellopende wat haar met 'n leuen daarteen wil verweer, word blootgelê.

Tog is die goue draad wat hierdie verhale saambind die egte, warm menslikheid wat seëvier ná 'n aanvanklike afsydigheid of misverstand. En Dalene se verkwiklike humor is alomteenwoordig.

Goodreads 3.41

View full details