Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Mia Malan Sepiester - Rowan Coleman

Mia Malan Sepiester - Rowan Coleman

Regular price R 45.00
Regular price Sale price R 45.00
Sale Sold out
Tax included.

Goodreads 3.51

Liewe Mia

Ek skryf net om te sê ek dink jy's wonderlik! Ek kyk jou program elke week. Jy is so gelukkig om saam met Deon le Roux te kan werk (sug). ek wens ek kon ook 'n sepiester wees!

Liefde

Shereen

Almal dink my lewe is perfek.

Ek is Mia Malan, sepiekoningin.

Baie meisies wens dat hulle my lewe kon hê.

As hulle maar net geweet het...

View full details