Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Marike se laaste dans - Deborah Steinmair

Marike se laaste dans - Deborah Steinmair

Regular price R 60.00
Regular price Sale price R 60.00
Sale Sold out
Tax included.

Goodreads 3.31

Ek sien haar die eerste keer sewe jaar ná haar dood. My naam is Maud Grobler en my lewe lank sien ek dinge wat nie daar is nie.

Maud se ouma was ’n siener. En ook Maud word bloots gery deur visioene en drome. Wanneer sy die dag vir Marike de Klerk by die robot sien staan, “roerloos soos ’n stilfoto”, hou sy met skreeuende bande stil en bied haar ’n geleentheid aan.

So begin ’n sonderlinge vriendskap. Ná sewe jaar is Marike, voormalige presidentsvrou, steeds in die Wagkamer: voor sy verder kan reis, is daar iets wat sy moet aanspreek, ’n vorm van afrekening. Maud weer het pas haar hoeveelste werk verloor, hierdie keer by die groot mediatoring naby die hawe, en sy is moedeloos. Maud het, net soos Marike, sonder kompas op die oop see verdwaal, en dobber tussen minnaars, moederskap en periodieke werkloosheid rond.

View full details