Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Maak jou droom 'n werklikheid - John C. Maxwell

Maak jou droom 'n werklikheid - John C. Maxwell

Regular price R 40.00
Regular price Sale price R 40.00
Sale Sold out
Tax included.

Wat is die verskil tussen 'n dromer en iemand wat sy of haar droom bewaarheid? Volgens die wereld se voorste leierskapkenner, dr. John C. Maxwell, le die antwoord op hierdie vraag in tien eenvoudige, dog kragtige vrae. Of jy 'n ou droom uit die oog verloor het of op soek is na 'n nuwe een, Maak jou droom 'n werklikheid verskaf 'n stap-vir-stap aksieplan wat jy vandag nog kan begin gebruik om jou droom te visualiseer, gestalte daaraan te gee en dit 'n werklikheid te maak.

Goodreads: 4.25

View full details