Mel se Boekrak
Liefde vir Lienke - Elaine Marais
Liefde vir Lienke - Elaine Marais
Regular price
R 65.00
Regular price
Sale price
R 65.00
Unit price
/
per
Goodreads: 4.25
Lienke se lewe verander soos handomkeer toe sy 'n ongewenste swangerskap beëindig. Haar voorheen sprokiesagtige verhouding met haar droomman, Gerhard, sterf dieselfde oomblik. Haar sorglose, opgeruimde geaardheid verander en haar daaglikse bestaan word 'n stryd om God se vergifnis te probeer verdien. 'n Baba om op te maak vir die een wat sy vermoor het, word 'n obsessie. Daarvoor moet sy vir al wat sy werd is, klou aan 'n verhouding wat reeds skipbreuk gely het. Met 'n man wat alles geword het waarvan sy wil weghardloop.