Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Liefde langs die Eersterivier 3in1 - Elsa Winckler

Liefde langs die Eersterivier 3in1 - Elsa Winckler

Regular price R 75.00
Regular price Sale price R 75.00
Sale Sold out
Tax included.

Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Elsa Winckler se vorige Romanzas, Tussen jazz en rock, Anderkant liefhê en Sonder bagasie.
Tussen jazz en Hy laat haar sweet, swaar asemhaal. En dit oor sy kaal bolyf, sy blouselblou oë, sy bitter sexy boudjies ... Sanet is juis voos vir mans. Maar Jak de Beer maak haar mal. Sy ken haarself sowaar nie.
Anderkant liefhê: Martha en Hans ken mekaar al lank, maar die afgelope tyd spook sy donkerbruin oë by haar. Hoekom soen hy haar dan dat haar bene wankel, net om haar weer te los? Hy frustreer haar grensloos.
Sonder Lisa ontmoet haar nuwe baas voor sy weet wie hy is. Tot haar skande! Maar wat van sy hond en sy deurmekaar huis? Sy te blou oë en gespierde lyf is egter ’n groter probleem ..

Goodreads 4.6

View full details