Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Leota se tuin - Francine Rivers

Leota se tuin - Francine Rivers

Regular price R 60.00
Regular price Sale price R 60.00
Sale Sold out
Tax included.

Haar tuin was haar toevlug. 'n Lushof waarin Leota kon voel hoe God haar in Sy liefde omvou. Sy kon haar trane daar uitstort; daar na stukkies son gaan soek vir haar seer siel. Sy kon haar frustrasies saam met die onkruid uir die grond skoffel en haar hart teenoor die blomkoppe uitpraat. In haar tuin kon sy worstel met die wonde aan haar menswees veroorsaak deur die vernietigende oorlog.

Oor die jare heen het die jig in Leota se ledemante ingekruip en die onkruid haar pragtuin oorgeneem. Op 84 voel sy oud en verwaarloos. Al haar pogings om versoening met haar kinders te probeer bewerkstellig, is vergeefs. God het haar egter nie vergeet nie... 'n Student wat dink hy het al die wysheid in pag en die kleindogter wat Leota gedink het sy sal nooit leer ken nie, betree haar tuin. Maar kan die verwoesting wat deur die bewaring van familiegeheime veroorsaak is, ongedaan gemaak word voordat dit te laat is?

Goodreads: 4.11

View full details