Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Leierskap sonder grense - Dirkie van der Spuy

Leierskap sonder grense - Dirkie van der Spuy

Regular price R 35.00
Regular price Sale price R 35.00
Sale Sold out
Tax included.

Elke mens is met OCOn spesifieke plan en leierskapstaak geskape en hierdie taak wissel van mens tot mens OCo miskien is dit bestem vir OCOn klein kringetjie in die gesin, miskien is dit om OCOn groter groep mense te be-nvloed. Maar hoe dit ook al sy, s- ds. Dirkie van der Spuy in sy heel nuutste boek, God wil elkeen van ons in sy koninkryk gebruik.In Leierskap sonder grense deel ds. Dirkie ses-en-dertig jaar se ervaring as leier in die bediening. Hy beklemtoon dat elke mens die leierskapsroeping vir sy lewe moet ontdek en moet sorg dat die volle potensiaal daarvan ontwikkel word. Hy bied ook praktiese raad om leiers op te rig en hulle te help om OCOn groter impak in die w-reld te maak. Hy bespreek onderwerpe soos die volgende: Glo in jou leierskapOntdek jou lewensdoelGod se droom vir jouDie eienskappe van OCOn leierVerskillende leierskapstyleDit is ds. Dirkie se wens dat hierdie boek jou sal help om die leier in jouself te ontgin en sodoende OCOn verskil te maak.

View full details