Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Leeg: God se troos na swangerskapverlies of miskraam - Marlena du Toit, Braam Klopper en Justine Pike

Leeg: God se troos na swangerskapverlies of miskraam - Marlena du Toit, Braam Klopper en Justine Pike

Regular price R 45.00
Regular price Sale price R 45.00
Sale Sold out
Tax included.

Saam met swangerskap kom hoop en drome. Maar vir vir sommige spat dié drome wreed aan skerwe met ’n miskraam of stilgeboorte, wat vrae laat Waarom, Here? Leeg is ’n praktiese gids saamgestel deur ’n dokter, ’n pastoor en ’n pastorale terapeut, spesiaal vir ouers wat ’n miskraam of stilgeboorte beleef het. Dis vir elkeen wat sit met worstelvrae en magteloos voel teenoor die verlies. Die pad van rou en aanvaarding is geensins maklik nie, maar te midde van dit alles ís daar hoop

View full details