Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Hoeveel tande het 'n krokodil? - Jaco Jacobs

Hoeveel tande het 'n krokodil? - Jaco Jacobs

Regular price R 45.00
Regular price Sale price R 45.00
Sale Sold out
Tax included.

In hierdie boek kan jy uitvind watter padda die verste kan spring, hoe ver ’n slang kan spoeg, hoe verkleurmannetjies van kleur verander en nog honderde ander interessante dinge oor die wonderlike wêreld van reptiele en amfibieë.

View full details