Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Glam Divas Omnibus: Talia.Didi.Lienka - Solet Scheeres

Glam Divas Omnibus: Talia.Didi.Lienka - Solet Scheeres

Regular price R 75.00
Regular price Sale price R 75.00
Sale Sold out
Tax included.

Talia, Didi en Lienka is al van kleuterskooldae af beste vriendinne. Noudat hulle
in graad tien is, weet hulle presies wat die skool nodig het: ’n funky agentskap
wat partytjies reël, fantastiese klere ontwerp en modewenke gee. Maar as jy in
graad tien is, is dit nie kinderspeletjies om almal te oorreed om jou ernstig op te
neem nie.

Tussen die agentskap, meisies wat vasbeslote is om die Glam-divas se lewens te
versuur en seuns wat hulle knieë lam maak, is daar nooit ’n vervelige oomblik
nie.

Lees nou al drie hierdie geliefde verhale saam in een lekkerlees-omnibus

Goodreads 3

View full details