Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Genesing vir trauma - Yvonne Retief

Genesing vir trauma - Yvonne Retief

Regular price R 45.00
Regular price Sale price R 45.00
Sale Sold out
Tax included.
Die woor 'trauma' beteken letterlik 'gewond'. In Suid-Afrika - met sy hoe voorkoms van geweldmisdaad, egskeiding en ander vorme van trauma - word die meeste mense in een of ander stadium emosioneel gewond. Indien daardie wonde nie onmiddelik behandel word nie, kan dit - net soos fisiese wonde - lei tot erge letsels wat later 'n mens se funksionering strem. Genesing vir trauma sal slagoffers van trauma en hul naasbestaandes help om die gevolge daarvan effektief en planmatig te hanteer. Dit behandel verskeie spesifieke trauma-situasies soos bankroof, kaping, selfmoord van 'n geliefde, verkragting, veelvuldige trauma en plaasmoorde, maar verskaf ook riglyne vir algemene emosionele herstel waarby elke mens sal baat. Genesing vir trauma is 'n nuttige hulpmiddel vir elke persoon wat ander wil help om trauma te verwerk en hul lewensreis weer doelgerig en met vreugde voort te sit.
View full details